Bob Hope

Bob Hope
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Leslie Townes Hope
Geboorte (1903-05-29)29 Mei 1903
Sterfte 27 Julie 2003 (op 100)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1919–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Hope (29 Mei 1903 – 27 Julie 2003) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Cat and the Canary (1939), The Ghost Breakers (1940), Road to Bali (1952), en The Muppet Movie (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy